
Kom geniet die aand saam my (Morne van Zyl) en "ons huis" se jong volwassenis met David Fourie as gas kunstenaar.
Spur sal ook die verversings aanbied, vanaf so 19:00 sodat almal ietsie kan koop om te eet en te drink voor David Fourie optree teen 20:00 so kom en geniet 'n lekker ete saam ons voor die tyd.
Tyd: 19:00
Plek: NG Gemeente Elarduspark
Kostes: R50
Kaarjites aankope:
Computicket (http://www.computicket.com/)
NG Gemeente Elarduspark (012 3451144)
NG Gemeente Moreletapark
"Ons huis"
Hoop om jul almal daar te sien.
Vir meer inligting skakel my gerus by 082 9271414
Ons het skilderklas daardie aand maar gaan probeer dit kanselleer en eerder jou funksie bywoon. As ons nie kan nie sal ek in elkgeval vir jou 'n donasie gee.
ReplyDeleteGroete
Andre (jou boetie in Jesus)
Baie dankie Andre, wardeer al julle support!
ReplyDelete